Die hotel neem nou al bookings, maar dit kos net meer as R76 miljoen vir ‘n three-night stay.
Die eerste space hotel sal amptelik in 2027 sy deure vir gaste oopmaak. Die hotel se naam is “Voyager Station” en neem nou reeds bookings. Dit kom egter met ‘n heavy price tag van R76 miljoen vir ‘n three-night stay.
Die company wat die hotel aan die gang wil kry bestaan meestal uit ex-NASA staff. Hulle gaan vroeg in 2026 die hotel begin bou en hulle is confident dat hulle dit in net ‘n jaar sal klaar kan kry. Die hotel se capacity sal 2018 gaste wees. Dit gaan ook ‘n gym, kroeg en ander relaxation areas aanbied.