Dit bestaan uit chimichurri & apricot braai sous, prosecco asyn en granola beskuit.
Checkers het die week nog ‘n nuwe reeks bekendgestel. Die reeks se naam is “Forage and Feast” en is ‘n meer luxury-tipe product line-up. Die items in die range bestaan uit dinge soos chimichurri & apricot braai sous, prosecco asyn en granola beskuit, om net n paar te noem.
Die labels en logo van die produkte gee dit ‘n baie premium feel. Checkers het oor die afgelope twee jaar baie moeite in hulle eie products ingesit. Celebrity Chef, Zola Nene is a brand ambassador for Checkers and has recently started posting images of herself using a few products from the new line-up.