Bruno Mars and Anderson .Paak drop ‘n nuwe track, “Leave The Door Open”

March 12, 2021

|

Dis ‘n old school love song.

Bruno Mars het opgeteam met Anderson .Paak en Silk Sonic on ‘n splinternuwe hit te release. Die song se naam is “Leave The Door Open” en dit gaan jou beslis al die feels gee. Music-lovers noem dit ‘n typical old school love song. Die song het ‘n smooth feeling, soft beats en hard-hitting lyrics.

Bruno Mars het in 2016 laas ‘n album release, so sy fans was baie excited om ‘n nuwe creation van sy kant af te sien. Sommige mense meen dat Bruno dalk ‘n nuwe album die jaar nog gaan drop en dat hierdie single ‘n teaser is in anticipation daarvan. Die artists sal hierdie song by die 2021 Grammys perform.