Hulle face ‘n R28 miljoen fine hieroor.
In Brazil het ‘n watchdog vir Apple na die consumer commission in daardie land geneem omdat hulle nie meer chargers met die nuwe iPhone 12’s ship nie. Die watchdog, Procon-SP, meen dat Apple die land se consumer protection act violate.
Hulle het ook genoem dat Apple se rede vir die uitlaat van chargers nie convincing is nie. Apple het nog altyd gepush dat hulle die chargers gaan ophou ship oor enviromental reasons. Apparantly sal hulle as ‘n company minder CO2 emissions vrystel en ook minder mining hoef te doen indien hulle nie meer chargers hoef te ship nie.
Procon-SP argue dat users wat upgrade van ouers iPhones of users wat van Android af oorkom na Apple toe anyway nuwe chargers gaan moet koop en dat dit op die einde van die dag net ‘n geldmaak storie is.
Samsung ship ook nou nuwe fone sonder chargers, maar hulle het met Procon-SP ‘n deal gemaak waaronder hulle chargers gratis vir nuwe users sal gee, solank hulle die nuwe Galaxy devices gepre-order het.
Procon-SP het ook in hulle arguments genoem dat Apple hulle fone as water-resistant advertise. Maar consumers wat water damage op hulle iPhones kry word blykbaar deur iStores in Brazil weggewys, selfs al kom die nuwe iPhones met ‘n warranty vir enige water damage.
Apple het nou kans om ‘n legal argument te maak voor die fine enforceable raak. Hulle sal dit natuurlik wil vermy sover as moontlik, want as Procon-SP wen sal ander lande dalk ook sulke fines probeer instel teen hulle.