Adidas launch nuwe campaign om vrouens te honour tydens Women’s Month

March 10, 2021

Die campaign celebrate female creativity, power en movement.
Adidas het onlangs ‘n nuwe campaign gelaunch wat daarop uit is om vrouens tydens Women’s Month (March) te celebrate. Die campaign behels die launch van ‘n nuwe RYV (Raise Your Voice) collection. Met die nuwe klere wil Adidas vrouens se creativity, power en movement capture.

Die collection bestaan uit baie verskillende items, soos gym klere, jackets en gewone casual wear om so inclusive as moontlik te wees. Die nuwe klere behoort teen later die maand beskikbaar te wees.